Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 18:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Toe het hulle Jesus van Kaʹjafas na die goewerneur se paleis gelei.+ En dit was vroegdag. Maar hulle het self nie in die goewerneur se paleis ingegaan nie, sodat hulle nie verontreinig sou word nie+ maar die pasga sou kon eet.

  • Handelinge 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en hy het vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ongeoorloof dit vir ’n Jood is om by iemand van ’n ander ras aan te sluit of hom te nader;+ en tog het God vir my gewys dat ek geen mens verontreinig of onrein moet noem nie.+

  • Handelinge 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en gesê dat hy ingegaan het in die huis van manne wat nie besny is nie en saam met hulle geëet het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel