Spreuke 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat iemand betref wat sy oor toestop vir die klaaggeroep van die geringe,+ hy sal self ook roep en nie geantwoord word nie.+ Matteus 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Want as julle die mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe;+ Markus 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En wanneer julle staan en bid, vergewe+ wat julle ook al teen enigeen het; sodat julle Vader wat in die hemele is, julle ook julle oortredings kan vergewe.”+ Lukas 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Let op julleself. As jou broer ’n sonde begaan, bestraf hom,+ en as hy berou het, vergewe hom.+ Efesiërs 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
13 Wat iemand betref wat sy oor toestop vir die klaaggeroep van die geringe,+ hy sal self ook roep en nie geantwoord word nie.+
25 En wanneer julle staan en bid, vergewe+ wat julle ook al teen enigeen het; sodat julle Vader wat in die hemele is, julle ook julle oortredings kan vergewe.”+
32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+