1 Korintiërs 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ons spreek wysheid onder dié wat volwasse is,+ maar nie die wysheid+ van hierdie stelsel van dinge of van hierdie stelsel van dinge se heersers,+ wat sal vergaan nie.+ 2 Korintiërs 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Nie dat ons die meesters+ oor julle geloof is nie, maar ons is medewerkers+ vir julle vreugde, want deur julle geloof+ staan julle.+
6 En ons spreek wysheid onder dié wat volwasse is,+ maar nie die wysheid+ van hierdie stelsel van dinge of van hierdie stelsel van dinge se heersers,+ wat sal vergaan nie.+
24 Nie dat ons die meesters+ oor julle geloof is nie, maar ons is medewerkers+ vir julle vreugde, want deur julle geloof+ staan julle.+