Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy moet die bul buitekant die kamp laat neem en dit verbrand, net soos hy die eerste bul verbrand het.+ Dit is ’n sondoffer vir die gemeente.+

  • Jesaja 53:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+

  • 1 Timoteus 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor.

  • Titus 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+

  • Hebreërs 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 so is ook die Christus eens en vir altyd geoffer+ om die sondes van baie te dra;+ en die tweede keer+ dat hy verskyn,+ sal dit afgeskeie van die sonde wees+ en aan dié wat hom vurig verwag vir hulle redding.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel