Markus 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfaʹge en Betaʹnië+ aan die Olyfberg, het hy twee van sy dissipels gestuur+ Lukas 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe hy naby Betfaʹge en Betaʹnië kom, aan die berg wat die Olyfberg genoem word,+ het hy twee van die dissipels uitgestuur+
11 En toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfaʹge en Betaʹnië+ aan die Olyfberg, het hy twee van sy dissipels gestuur+
29 En toe hy naby Betfaʹge en Betaʹnië kom, aan die berg wat die Olyfberg genoem word,+ het hy twee van die dissipels uitgestuur+