Matteus 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Elke boom wat nie goeie vrugte voortbring nie, word afgekap en in die vuur gegooi.+ Lukas 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het hy hierdie illustrasie vertel: “’n Sekere man het ’n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was,+ en hy het vrugte daaraan kom soek,+ maar niks gevind nie.+
6 Toe het hy hierdie illustrasie vertel: “’n Sekere man het ’n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was,+ en hy het vrugte daaraan kom soek,+ maar niks gevind nie.+