Matteus 11:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Wee jou, Goʹrasin! Wee jou, Betsaiʹda!+ want as die kragtige werke wat in julle plaasgevind het, in Tirus en Sidon plaasgevind het, sou hulle lankal in sak en as berou gehad het.+
21 “Wee jou, Goʹrasin! Wee jou, Betsaiʹda!+ want as die kragtige werke wat in julle plaasgevind het, in Tirus en Sidon plaasgevind het, sou hulle lankal in sak en as berou gehad het.+