Matteus 12:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Terwyl hy nog met die skare gepraat het, kyk! toe het sy moeder en broers+ buite kom staan en wou hulle met hom praat. Lukas 8:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En sy moeder en broers+ het na hom toe gekom, maar weens die skare kon hulle nie tot by hom kom nie.+
46 Terwyl hy nog met die skare gepraat het, kyk! toe het sy moeder en broers+ buite kom staan en wou hulle met hom praat.
19 En sy moeder en broers+ het na hom toe gekom, maar weens die skare kon hulle nie tot by hom kom nie.+