Spreuke 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Wyse sal luister en meer onderrigting inneem,+ en ’n man met begrip verwerf bekwame leiding,+ Matteus 11:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat hom wat ore het, luister.+ Openbaring 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat die een wat ’n oor het, hoor wat die gees+ vir die gemeentes sê: Aan hom wat oorwin,+ sal ek gee om van die boom van die lewe te eet,+ wat in die paradys van God is.’
7 Laat die een wat ’n oor het, hoor wat die gees+ vir die gemeentes sê: Aan hom wat oorwin,+ sal ek gee om van die boom van die lewe te eet,+ wat in die paradys van God is.’