18 Skenk dus aandag aan hoe julle luister; want elkeen wat het, aan hom sal meer gegee word,+ maar elkeen wat nie het nie, van hom sal weggeneem word selfs wat hy dink hy het.”+
25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.