Matteus 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+ Lukas 6:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+ 2 Korintiërs 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar wat dit betref, wie spaarsaam saai,+ sal ook spaarsaam maai; en wie oorvloedig saai,+ sal ook oorvloedig maai.
2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+
38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+
6 Maar wat dit betref, wie spaarsaam saai,+ sal ook spaarsaam maai; en wie oorvloedig saai,+ sal ook oorvloedig maai.