54 En nadat hy in sy tuisgebied+ gekom het, het hy hulle in hulle sinagoge+ begin leer, sodat hulle verstom was en gesê het: “Waar het hierdie man hierdie wysheid en dié kragtige werke vandaan gekry?
16 En hy het in Naʹsaret+ gekom, waar hy grootgemaak is; en volgens sy gewoonte op die sabbatdag het hy in die sinagoge ingegaan,+ en hy het opgestaan om te lees.