Jesaja 53:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy sal soos ’n takkie+ voor iemand opkom, en soos ’n wortel uit ’n waterlose land. Hy het nie ’n statige gestalte of enige prag nie;+ en wanneer ons hom sal sien, is die voorkoms nie sodanig dat ons hom sou begeer nie.+ 1 Korintiërs 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 maar ons verkondig Christus wat aan die paal gehang is,+ vir die Jode ’n oorsaak van struikeling+ maar vir die nasies dwaasheid;+
2 En hy sal soos ’n takkie+ voor iemand opkom, en soos ’n wortel uit ’n waterlose land. Hy het nie ’n statige gestalte of enige prag nie;+ en wanneer ons hom sal sien, is die voorkoms nie sodanig dat ons hom sou begeer nie.+
23 maar ons verkondig Christus wat aan die paal gehang is,+ vir die Jode ’n oorsaak van struikeling+ maar vir die nasies dwaasheid;+