6 Na ’n ruk het die koning gedurende die wynfeesmaal vir Ester gesê: “Wat is jou bede?+ Laat selfs dit jou toegestaan word! En wat is jou versoek? Tot die helfte van die koningskap—laat selfs dit gedoen word!”
2 En die koning het ook op die tweede dag gedurende die wynfeesmaal+ vir Ester gesê: “Wat is jou bede,+ o koningin Ester? Laat selfs dit aan jou gegee word.+ En wat is jou versoek? Tot die helfte van die koningskap+—laat selfs dit gedoen word!”