13 Sodra julle in die stad inkom, sal julle hom vind net voordat hy na die hoogte opgaan om te eet; want die volk mag nie eet voordat hy kom nie, want hy seën die offerande.+ Eers daarna kan die genooides eet. En GAAN dan nou op, want hom—juis nou sal julle hom vind.”