Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Terwyl hulle verder geëet het, het Jesus ’n brood+ geneem, en nadat hy ’n seën gevra het, het hy dit gebreek+ en dit vir die dissipels gegee en gesê: “NEEM, eet. Dit beteken my liggaam.”+

  • Markus 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het die skare opdrag gegee om op die grond te gaan sit, en hy het die sewe brode geneem, gedank,+ dit gebreek en dit vir sy dissipels begin gee om uit te deel, en hulle het dit aan die skare uitgedeel.+

  • Handelinge 27:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Nadat hy dit gesê het, het hy ook ’n brood geneem, God voor hulle almal gedank+ en dit gebreek en begin eet.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel