Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Gevolglik het Jehovah gesien dat die slegtheid van die mens oorvloedig op die aarde was en dat elke neiging+ van die gedagtes van sy hart die hele tyd net sleg was.+

  • Genesis 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het ’n rustige geur begin ruik,+ en daarom het Jehovah in sy hart gesê:+ “Nooit weer sal ek ’n vloek oor die grond uitspreek+ weens die mens nie, want die neiging+ van die mens se hart is sleg van sy jeug af;+ en nooit weer sal ek alles wat lewe, tref soos ek gedoen het nie.+

  • Psalm 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Die verstandelose het in sy hart gesê:

      “Daar is geen Jehovah nie.”+

      Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.

      Daar is niemand wat goed doen nie.+

  • Jeremia 17:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Die hart is verraderliker as enigiets anders en is desperaat.+ Wie kan dit ken?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel