41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en ’n seën gevra,+ en hy het die brode gebreek+ en dit vir die dissipels begin gee, sodat hulle dit aan die mense kon voorsit; en hy het die twee visse onder almal verdeel.
17Jesus het hierdie dinge gespreek, en terwyl hy sy oë na die hemel opgeslaan het,+ het hy gesê: “Vader, die uur het gekom; verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik,+