Johannes 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe Jesus haar dan sien huil en die Jode wat saam met haar gekom het, sien huil, het hy in die gees gekreun en verontrus geword;+ Johannes 11:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Jesus het derhalwe, nadat hy weer in homself gekreun het, by die gedenkgraf+ gekom. Dit was in werklikheid ’n grot, en ’n klip+ het daarteen gelê.
33 Toe Jesus haar dan sien huil en die Jode wat saam met haar gekom het, sien huil, het hy in die gees gekreun en verontrus geword;+
38 Jesus het derhalwe, nadat hy weer in homself gekreun het, by die gedenkgraf+ gekom. Dit was in werklikheid ’n grot, en ’n klip+ het daarteen gelê.