Markus 7:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hy het hom eenkant toe geneem, weg van die skare af, en sy vingers in die man se ore gesteek, en nadat hy gespoeg het, het hy sy tong aangeraak.+ Johannes 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het hy op die grond gespoeg en met die speeksel klei gemaak en sy klei op die man se oë gesit+
33 En hy het hom eenkant toe geneem, weg van die skare af, en sy vingers in die man se ore gesteek, en nadat hy gespoeg het, het hy sy tong aangeraak.+
6 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het hy op die grond gespoeg en met die speeksel klei gemaak en sy klei op die man se oë gesit+