26 Want elkeen wat hom vir my en vir my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens hom skaam wanneer hy in sy heerlikheid en dié van die Vader en van die heilige engele kom.+
16 Want ek skaam my nie+ vir die goeie nuus nie; dit is trouens God se krag+ tot redding vir elkeen wat geloof het,+ eers vir die Jood,+ en ook vir die Griek;+
8 Moet jou dus nie skaam vir die getuienis aangaande ons Here nie,+ en ook nie vir my, ’n gevangene ter wille van hom nie,+ maar dra jou deel in die lyding+ van kwaad vir die goeie nuus ooreenkomstig die krag van God.+