Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 In daardie uur het die dissipels by Jesus gekom en gesê: “Wie is werklik die grootste in die koninkryk van die hemele?”+

  • Matteus 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+

  • Markus 10:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Onder julle is dit nie so nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+

  • Lukas 9:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Toe het ’n redenasie onder hulle ontstaan oor wie van hulle die grootste sou wees.+

  • Filippense 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat meer is, toe hy hom in gestalte as ’n mens bevind het,+ het hy homself verneder en gehoorsaam geword tot in die dood,+ ja, die dood aan ’n folterpaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel