1 Korintiërs 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom wil ek hê julle moet weet dat niemand wat deur God se gees spreek, sê: “Jesus is vervloek!” nie,+ en niemand kan sê: “Jesus is die Here!” nie, behalwe deur heilige gees.+
3 Daarom wil ek hê julle moet weet dat niemand wat deur God se gees spreek, sê: “Jesus is vervloek!” nie,+ en niemand kan sê: “Jesus is die Here!” nie, behalwe deur heilige gees.+