Lukas 4:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Toe dit egter dag word, het hy uitgegaan en na ’n eensame plek vertrek.+ Maar die skare het na hom begin soek en gekom tot waar hy was, en hulle het hom probeer teëhou, dat hy nie van hulle sou weggaan nie.
42 Toe dit egter dag word, het hy uitgegaan en na ’n eensame plek vertrek.+ Maar die skare het na hom begin soek en gekom tot waar hy was, en hulle het hom probeer teëhou, dat hy nie van hulle sou weggaan nie.