Genesis 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En God het die mens na sy beeld begin skep, na God se beeld het hy hom geskep;+ man en vrou het hy hulle geskep.+ Genesis 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Man en vrou het hy hulle geskep.+ Daarna het hy hulle geseën en hulle Mens genoem,+ die dag toe hulle geskep is.+ Matteus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het geantwoord en gesê: “Het julle nie gelees dat hy wat hulle geskep het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie+
27 En God het die mens na sy beeld begin skep, na God se beeld het hy hom geskep;+ man en vrou het hy hulle geskep.+
2 Man en vrou het hy hulle geskep.+ Daarna het hy hulle geseën en hulle Mens genoem,+ die dag toe hulle geskep is.+
4 Hy het geantwoord en gesê: “Het julle nie gelees dat hy wat hulle geskep het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie+