Matteus 20:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar Jesus het hulle na hom toe geroep en gesê: “Julle weet dat die heersers van die nasies oor hulle baasspeel en die groot manne oor hulle gesag uitoefen.+ Lukas 22:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar hy het vir hulle gesê: “Die konings van die nasies speel oor hulle baas, en dié wat oor hulle gesag voer, word Weldoeners genoem.+ 1 Petrus 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ook nie as persone wat baasspeel+ oor dié wat God se erfenis is nie,+ maar deur voorbeelde vir die kudde te word.+
25 Maar Jesus het hulle na hom toe geroep en gesê: “Julle weet dat die heersers van die nasies oor hulle baasspeel en die groot manne oor hulle gesag uitoefen.+
25 Maar hy het vir hulle gesê: “Die konings van die nasies speel oor hulle baas, en dié wat oor hulle gesag voer, word Weldoeners genoem.+
3 ook nie as persone wat baasspeel+ oor dié wat God se erfenis is nie,+ maar deur voorbeelde vir die kudde te word.+