Psalm 118:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ag, Jehovah, red tog asseblief!+Ag, Jehovah, skenk tog asseblief sukses!+ Matteus 21:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe die hoofpriesters en die skrifgeleerdes die wonderlike dinge sien wat hy doen,+ en die seuns wat in die tempel uitroep en sê: “Red tog+ die Seun van Dawid!”+ het hulle verontwaardig geword
15 Toe die hoofpriesters en die skrifgeleerdes die wonderlike dinge sien wat hy doen,+ en die seuns wat in die tempel uitroep en sê: “Red tog+ die Seun van Dawid!”+ het hulle verontwaardig geword