Matteus 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Jesus het in die tempel ingegaan en almal wat in die tempel verkoop en koop, uitgedryf en die tafels van die geldwisselaars en die banke van die duiweverkopers omgekeer.+ Lukas 19:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En hy het in die tempel ingegaan en dié wat daar aan die verkoop was, begin uitdryf+ Johannes 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het in die tempel dié gevind wat beeste en skape en duiwe+ verkoop, en die geldmakelaars in hulle sitplekke.
12 En Jesus het in die tempel ingegaan en almal wat in die tempel verkoop en koop, uitgedryf en die tafels van die geldwisselaars en die banke van die duiweverkopers omgekeer.+
14 En hy het in die tempel dié gevind wat beeste en skape en duiwe+ verkoop, en die geldmakelaars in hulle sitplekke.