Matteus 21:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Maar al was hulle daarop uit om hom gevange te neem, het hulle die skare gevrees, omdat dié hom as ’n profeet beskou het.+ Lukas 19:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 en tog het hulle nie iets doeltreffends gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het hom bly aanhang om na hom te luister.+
46 Maar al was hulle daarop uit om hom gevange te neem, het hulle die skare gevrees, omdat dié hom as ’n profeet beskou het.+
48 en tog het hulle nie iets doeltreffends gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het hom bly aanhang om na hom te luister.+