23 En nadat hy in die tempel ingegaan het, het die hoofpriesters en die ouer manne van die volk na hom toe gekom terwyl hy geleer het en gesê:+ “Deur watter gesag doen jy hierdie dinge? En wie het jou hierdie gesag gegee?”+
20Op een van die dae, terwyl hy die volk in die tempel geleer en die goeie nuus bekend gemaak het, het die hoofpriesters en die skrifgeleerdes saam met die ouer manne nader gekom,+