Matteus 21:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Hulle het vir hom gesê: “Omdat hulle boos is, sal hy ’n bose vernietiging+ oor hulle bring en die wingerd aan ander landbouers verhuur wat hom die vrugte sal gee wanneer die tyd daarvoor aanbreek.”+ Lukas 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hy sal kom en hierdie landbouers doodmaak en die wingerd vir ander gee.”+ Toe hulle dit hoor, het hulle gesê: “Mag dit nooit gebeur nie!”
41 Hulle het vir hom gesê: “Omdat hulle boos is, sal hy ’n bose vernietiging+ oor hulle bring en die wingerd aan ander landbouers verhuur wat hom die vrugte sal gee wanneer die tyd daarvoor aanbreek.”+
16 Hy sal kom en hierdie landbouers doodmaak en die wingerd vir ander gee.”+ Toe hulle dit hoor, het hulle gesê: “Mag dit nooit gebeur nie!”