18 En die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het dit gehoor, en hulle het ’n manier begin soek om hom dood te maak;+ want hulle het hom gevrees, omdat die hele skare voortdurend verstom was oor sy leer.+
19 Die skrifgeleerdes en die hoofpriesters het toe probeer om in daardie selfde uur die hande aan hom te slaan, maar hulle het die volk gevrees; want hulle het begryp dat hy hierdie illustrasie met hulle in gedagte vertel het.+