Matteus 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarop het die Fariseërs weggegaan en saam beraadslaag om hom met sy woorde vas te trek.+ Lukas 20:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En nadat hulle hom fyn dopgehou het, het hulle manne uitgestuur wat in die geheim gehuur is om voor te gee dat hulle regverdig is, sodat hulle hom in woorde kon verstrik,+ om hom aan die regering en aan die gesag van die goewerneur oor te lewer.+
20 En nadat hulle hom fyn dopgehou het, het hulle manne uitgestuur wat in die geheim gehuur is om voor te gee dat hulle regverdig is, sodat hulle hom in woorde kon verstrik,+ om hom aan die regering en aan die gesag van die goewerneur oor te lewer.+