Matteus 22:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Sê dan vir ons: Wat dink u? Is dit geoorloof om hoofbelasting aan die keiser te betaal of nie?”+ Lukas 20:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Is dit ons geoorloof om belasting aan die keiser te betaal of nie?”+