Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 110:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 110 Jehovah het vir my Here gesê:+

      “Sit aan my regterhand+

      Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+

  • Matteus 22:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande onder jou voete stel”’?+

  • Handelinge 2:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Dawid het in werklikheid nie na die hemele opgevaar nie,+ maar hy sê self: ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+

  • 1 Korintiërs 15:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Want hy moet as koning heers totdat God alle vyande onder sy voete gestel het.+

  • Hebreërs 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar met betrekking tot watter een van die engele het hy ooit gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak”?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel