Matteus 24:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gesê: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees, en wat sal die teken van u teenwoordigheid+ en van die voleinding van die stelsel van dinge wees?”+
3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gesê: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees, en wat sal die teken van u teenwoordigheid+ en van die voleinding van die stelsel van dinge wees?”+