14 En hierdie goeie nuus+ van die koninkryk+ sal in die hele bewoonde aarde verkondig word as ’n getuienis vir al die nasies;+ en dan sal die einde+ kom.
18 Nietemin vra ek: Het hulle miskien nie gehoor nie? Kyk, in werklikheid ‘het hulle geluid oor die hele aarde uitgegaan+ en hulle woorde tot aan die eindes van die bewoonde aarde’.+
6 En ek het ’n ander engel in die middel van die hemel+ sien vlieg, en hy het ewige goeie nuus+ gehad om as blye tyding bekend te maak aan dié wat op die aarde woon, en aan elke nasie en stam en taal en volk,+