-
Daniël 12:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 “En gedurende daardie tyd sal Miʹgael+ opstaan,+ die groot vors+ wat ten behoewe van die kinders van jou volk staan.+ En daar sal beslis ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie was sedert ’n nasie ontstaan het tot op daardie tyd nie.+ En gedurende daardie tyd sal jou volk ontkom,+ elkeen wat in die boek opgeskryf gevind word.+
-
-
Joël 2:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 Dit is ’n dag van duisternis en somberheid,+ ’n dag van wolke en dik donkerheid, soos die lig van die dagbreek wat oor die berge uitgesprei is.+
“Daar is ’n talryke en magtige volk;+ sy gelyke is van die onbepaalde verlede af nie tot stand gebring nie,+ en ná hom sal daar nie weer een wees tot die jare van geslag tot geslag nie.
-