Deuteronomium 30:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+ Sagaria 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Kom! Kom! VLUG dan uit die land van die noorde”,+ is die woord van Jehovah. “Want in die rigting van die vier winde van die hemel het ek julle verstrooi”,+ is die woord van Jehovah. Matteus 24:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.
4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+
6 “Kom! Kom! VLUG dan uit die land van die noorde”,+ is die woord van Jehovah. “Want in die rigting van die vier winde van die hemel het ek julle verstrooi”,+ is die woord van Jehovah.
31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.