Romeine 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Doen dit ook omdat julle die tyd ken, dat dit reeds die uur is vir julle om uit die slaap te ontwaak,+ want nou is ons redding nader as toe ons gelowiges geword het.+ 1 Tessalonisense 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Laat ons dan nie voortslaap+ soos die res nie,+ maar laat ons wakker+ en nugter van verstand bly.+
11 Doen dit ook omdat julle die tyd ken, dat dit reeds die uur is vir julle om uit die slaap te ontwaak,+ want nou is ons redding nader as toe ons gelowiges geword het.+