Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Ook het hy ’n beker+ geneem, en nadat hy gedank het, het hy dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit;+

  • Johannes 6:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Tensy julle die vlees+ van die Seun van die mens eet en sy bloed+ drink, het julle geen lewe+ in julleself nie.

  • 1 Korintiërs 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die beker+ van seën wat ons seën, is dit nie deelgenootskap in die bloed van die Christus nie? Die brood wat ons breek,+ is dit nie deelgenootskap in die liggaam van die Christus nie?+

  • 1 Korintiërs 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Nadat hy die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met betrekking tot die beker+ gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed.+ Hou aan om dit, so dikwels as julle dit drink, tot my gedagtenis+ te doen.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel