Matteus 26:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Uiteindelik het hulle, nadat hulle lofliedere+ gesing het, na die Olyfberg+ uitgegaan. Lukas 22:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Toe hy uitgaan, het hy soos gewoonlik na die Olyfberg gegaan; en die dissipels het hom ook gevolg.+ Johannes 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy saam met sy dissipels oor die Kidronwinterstroom+ uitgegaan na waar daar ’n tuin was, en hy en sy dissipels het daar ingegaan.+
39 Toe hy uitgaan, het hy soos gewoonlik na die Olyfberg gegaan; en die dissipels het hom ook gevolg.+
18 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy saam met sy dissipels oor die Kidronwinterstroom+ uitgegaan na waar daar ’n tuin was, en hy en sy dissipels het daar ingegaan.+