Matteus 26:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Jesus het vir hom gesê: “Voorwaar, ek sê vir jou: Vannag, voordat ’n haan kraai, sal jy my drie keer verloën.”+ Lukas 22:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Maar hy het gesê: “Ek sê vir jou, Petrus: ’n Haan sal vandag nie kraai voordat jy drie keer ontken het dat jy my ken nie.”+ Johannes 13:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Jesus het geantwoord: “Sal jy om my onthalwe van jou siel afstand doen? Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: ’n Haan sal beslis nie kraai voordat jy my drie keer verloën het nie.”+
34 Jesus het vir hom gesê: “Voorwaar, ek sê vir jou: Vannag, voordat ’n haan kraai, sal jy my drie keer verloën.”+
34 Maar hy het gesê: “Ek sê vir jou, Petrus: ’n Haan sal vandag nie kraai voordat jy drie keer ontken het dat jy my ken nie.”+
38 Jesus het geantwoord: “Sal jy om my onthalwe van jou siel afstand doen? Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: ’n Haan sal beslis nie kraai voordat jy my drie keer verloën het nie.”+