Matteus 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe Jesus daarvandaan verder gaan, het hy ’n man met die naam Matteʹus by die belastingkantoor sien sit, en hy het vir hom gesê: “Word my volgeling.”+ Daarop het hy opgestaan en hom gevolg.+
9 Toe Jesus daarvandaan verder gaan, het hy ’n man met die naam Matteʹus by die belastingkantoor sien sit, en hy het vir hom gesê: “Word my volgeling.”+ Daarop het hy opgestaan en hom gevolg.+