Matteus 27:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En by elke fees was dit die gewoonte van die goewerneur om vir die skare ’n gevangene, die een wat hulle wou hê,+ vry te laat. Lukas 23:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 —— Johannes 18:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Bowendien het julle ’n gewoonte dat ek op die pasga vir julle ’n man moet vrylaat.+ Wil julle dan hê dat ek vir julle die koning van die Jode moet vrylaat?”
15 En by elke fees was dit die gewoonte van die goewerneur om vir die skare ’n gevangene, die een wat hulle wou hê,+ vry te laat.
39 Bowendien het julle ’n gewoonte dat ek op die pasga vir julle ’n man moet vrylaat.+ Wil julle dan hê dat ek vir julle die koning van die Jode moet vrylaat?”