Spreuke 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+ Matteus 21:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Toe die landbouers die seun sien, het hulle onder mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam;+ kom, laat ons hom doodmaak en sy erfenis kry!’+ Handelinge 13:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Toe die Jode die skare sien, is hulle met jaloesie vervul+ en het hulle die dinge wat deur Paulus gespreek is, lasterlik begin weerspreek.+
38 Toe die landbouers die seun sien, het hulle onder mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam;+ kom, laat ons hom doodmaak en sy erfenis kry!’+
45 Toe die Jode die skare sien, is hulle met jaloesie vervul+ en het hulle die dinge wat deur Paulus gespreek is, lasterlik begin weerspreek.+