2 terwyl ons die blik stip gerig hou op die Hoofbewerker+ en Vervolmaker van ons geloof,+ Jesus. Vir die vreugde wat hom voorgehou is, het hy ’n folterpaal verduur,+ terwyl hy die skande verag het, en het hy aan die regterhand van die troon van God gaan sit.+