Spreuke 30:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daar is ’n geslag wat rein is in sy eie oë+ maar wat nie van sy ontlasting gewas is nie.+ Lukas 10:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Maar omdat die man wou bewys dat hy regverdig is, het hy vir Jesus gesê: “Wie is dan my naaste?”+