Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 107:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daar was dié wat in duisternis en diep skaduwee gewoon het,+

      Gevangenes in ellende en ysters.+

  • Jesaja 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+

  • Jesaja 49:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 om vir die gevangenes+ te sê: ‘Kom uit!’+ vir dié wat in die duisternis is:+ ‘Kom te voorskyn!’+ Langs die paaie sal hulle wei, en op al die gebaande weë sal hulle weiding wees.+

  • Jesaja 59:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarom is geregtigheid ver van ons af en haal regverdigheid ons nie in nie. Ons bly hoop op lig, maar kyk! duisternis; op ligglans, maar in voortdurende donkerheid het ons bly wandel.+

  • Matteus 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 die volk wat in die duisternis gesit het,+ het ’n groot lig gesien,+ en dié wat in ’n streek van doodskaduwee gesit het, oor hulle het die lig+ opgegaan.”+

  • Handelinge 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 om hulle oë te open,+ om hulle van die duisternis+ na die lig+ en van die gesag van Satan+ na God te keer, sodat hulle vergifnis van sondes kan ontvang+ en ’n erfenis+ onder dié wat deur hulle geloof in my geheilig is.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel