2 en vir hulle gesê: “Gaan in die dorpie in wat julle voor julle sien, en julle sal dadelik ’n eselin vind wat vasgemaak is, en ’n hingsvul by haar; maak hulle los en bring hulle na my toe.+
2 en vir hulle gesê: “Gaan in die dorpie in wat julle voor julle sien, en sodra julle dit binnegaan, sal julle ’n hingsvul vind wat vasgemaak is, waarop geen mens nog gesit het nie; maak hom los en bring hom hierheen.+